Goeie Hoop Produkte

 Goeie Hoop Produkte

Vervaardiger van kwaliteit Biltongkerwers, Vingerborde, Sandputte Wynrakke en Speelgoed

   

Manufacturer of quality Biltong Slicers, Fingerboards, Sand Playpits, Wineracks & Toys


Tot u diens sedert 1966        

         At yout service since 1966


Goeie Hoop Produkte
Posbus 2994,
Plot Lusthof -Bernauw
Vryburg 8600
Sel: 079 544 8988
Faks: 086 674 1029
Vonkpos:
info@goeiehoop.co.za
thelma@tdpouditeure.co.za

 

 

 

(Vingerbord in Nederland)
Vingerbord
"het leukste spel
voor jong en oud"

 

 

Water Purifiers

 

 

 

 

 

 

Duisende Afrikaanse bestemmings: Die Knoop

     Welkom by

        Goeie Hoop Produkte

     Welcome at

Belangrike Kennisgewing:

Hiermee wil ons u verwittig dat ons, Willie en Thelma du Plessis, Goeie Hoop Produkte DV vanaf 1 September 2014 oorneem.

Ons wil u as verbruiker net gerus stel dat u nog steeds dieselfde kwaliteit diens en produkte sal ontvang as wat u van Theuns en sy span gekry het. Ons as familie wil graag die familie besigheid voortsit en elke oggend met lus en ywer ons dagtaak verrig en u net ure se plesier verskaf met die gebruik van ons gesogte produkte.

Ons strewe is om met die hulp van ons Drie-Enige GOD die geleentheid wat HY ons biet met albei hande aan te gryp en HOM te verheerlik met die gawes wat HY aan ons toevertrou het. Vakmanskap, materiaal van hoogstaande gehalte en kwaliteit diens is gewaarborg.

Ons glo en vertrou ons sal ‘n lang en geseënde vennootskap met u hê waar eerlikheid en ‘n weegskaal wat reg weeg (soos die wyse Salomo dit stel ) sal seevier.

Vriendelike groete

Willie du Plessis en gesin

Theuns en Retha Schutte groet: "Baie dankie aan al ons kliënte vir julle jarelange ondersteuning. Die tyd het egter nou aangebreek vir 'n nuwe era vir Goeie Hoop Produkte, en ons weet dat Willie en Thelma dit tot nuwe hoogtes sal voer."

Nuwe eienaars: Willie en Thelma du Plessis

Theuns Schutte groet Nuwe eienaar: Willie du Plessis en gesin

Biltongkerwers                Biltong Carvers

Die beste kwaliteit biltongkerwers, met trots vervaardig uit soliede kiaat en roesvrye verharde staallemme

Jumbo with draw -
(L)37,5cm x (W)14,5cm x (H)25cm

The best quality biltong slicers, proudly made of solid teak and stainless steel blades

Standard Biltongcutter -
(L)28CM x (W)13,5cm x (H)16cm

Jumbo

Jumbo -
(L)37,5cm x (W)14,5cm x (H)18cm

Mini

Mini -
(L)21cm x (W)10,5cm x (H)13cm

Interesting email received / Interessante epos ontvang:
"Dear Sir/Madam

I decided to share this short and simple story with you after reading the background on Goeie Hoop. On the morning of Saturday 5th April I visited our local ‘Mtunzini Farmers Market’ with my husband and a dear friend for coffee and scones. On this particular morning there was a table selling household bits and pieces. I had to browse being a ‘Car Boot Fair Fanatic’ and the ladies of the stall pleaded that I buy something as the money goes to the ‘Guardian Angels’. They are a group of special ladies that uplift and assist the elderly community in our village. My eyes fastened on an object that I had only been discussing a few days earlier with my husband, an item I wanted to buy as a gift for a friend in England. And there it was, a Biltong Slicer.

Once home we cleaned it up and oiled the wood and it looks like new. We noticed a marking of P40 on the wood and on the base is your company sticker.

My reason for sending this email was to just say how special I thought it was that even a second-hand Biltong Slicer made money for God’s work, and that this gift travels with a story and dear Rev. Jannie Schutte will be discussed and remembered in a rural village in England.

God Bless

Debbie Holztrager"

Biltong kerwer, Biltong snyer , Biltong Carver , biltong slicer, biltong cutter, corporate gifts, korporatiewe geskenke, sandputte, sand playpits, wine racks, wynrakke

Sandputte               Sand Playpits

Sandputte / PlaypitsSandputte / PlaypitsSandputte / Playpits

Sandputte / Playpits       =      Sandputte / Playpits


Uitbreibare Wynrakke               Expandable Wine Racks

Kiaat   Wynrakke / Wineracks   Wynrakke / Wineracks

Kiaat

Natuurlike Denne / Natural Pine

Gekleurde Denne / Stained Pine

Wyn balanseerde - Wine balancer

Wynbalanseerders - Wine Balancers

TradisioneleVingerborde         Traditional Fingerboards

Vingerbord              Fingerboard

Vir ure en ure se gesinspret!
Vingerbord Reëls (1971)

For hours and hours of family fun!
Fingerboard Rules (1971)


Staanders vir warm Potte        Stands for hot Pots

Leeu / Lion

Plein / Plain

Jagluiperd / Cheetah

    staander    Jagluiperd

Tafel beskermer             warmpot staander

Hout Speelgoed                Wooden Toys

1

2

3

Trek waentjie

Trek Waentjies              Pull Carts

Geheue Spel               Memory Game

Gejeue Spel  - Memory Game


Kontak ons vir meer inligting:
Willie en Thelma du Plessis
Goeie Hoop-Produkte
Posbus 2994,
Plot Lushof - Bernauw,
Vryburg 8600

Sel: 079 544 8988
Faks: 086 674 1029
Vonkpos:
info@goeiehoop.co.za
thelma@tdpouditeure.co.za

 

Contact us for more information:
Willie en Thelma du Plessis
Goeie Hoop-Produkte
P.O. Box 2994,
Plot Lushof - Bernauw,
Vryburg 8600

Cell: 079 544 8988
Fax: 086 674 1029
email:      
info@goeiehoop.co.za
thelma@tdpouditeure.co.za

kerf3a (9K)
Kopiereg: Goeie Hoop Produkte 2008 - 2015
Ontwerp deur Kaleido Studio

Besoekers:   Hit Counter by Digits